[Vers 1]
Bb Eb
Vir die wêreld is ek net ‘n nommer
Bb F/A
‘n Korreltjie sand in die groot heelal
Gm Eb
Is daar iemand wat my raaksien
Bb F
Wat omgee en verstaan
[Koor]
Gm Eb
Hy is die God wat my sien
Bb F/A
Die Een vir wie ek saakmaak
Gm Eb
Die Een wat my naam ken
Bb/D F/A
El Roi – die God wat my sien
[Vers 2]
Bb Eb
Die wêreld se opinie maak nie meer saak
Bb F/A
Ek leef vir my Skepper en Hom alleen
Gm Eb
Hy noem my Sy kind, Sy erfgenaam
Bb F
Hy weet wie ek is
[Brug]
Eb Bb
Aan die God van die Eeue, die groot Ek is
F Gm
Gee ek my lewe, my alles
Eb Bb
Hy’s die God wat vir ewig my hart besit
F
Hy is die Een wat my sien