C G
Kom sit styf hier teen my jou kop agteroor
F G C
Hoor jy hoe sag val die reën
C G
Die dag is verby nog 'n week nog 'n maand
F G C
Waar loop die tyd met ons heen
G Em
Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap
F G C
En sou jy my fliek toe vra
C G
Dan moes ons jou tjor aan die brand kry ek en jy
F G C
Ja dit was die goeie ou dae
CHORUS 1:
F G C
My held was Elvis my Elvis my Heartbreak Hotel
F G C
Toe jy nog vir my met 'n tiekie kon bel
F G C
Kom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn
F G C
En gee ons oor aan die nostalgie
de Vers
C G
Die kiekies is dof die albums vol stof
F G C
Kyk hier bak ma haar beskuit
C G
Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam
F G C
O hoor jy die wind tee die ruit
G Em
Die kindergesiggies die sterre se liggies
F G C
Laat jou van voor af onthou
C G
Ou vriende is dood die kleinspan word groot
F G C
Ja kyk net waar staan ons nou
CHORUS 2:
F G C
Draai weer daai Ramblin' Rose -plaat van Nat The King Cole
F G C
En Your Cheating Heart en He'll Have To Go
F G C
Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer
F G C
En gee ons oor aan die nostalgie
BRIDGE:
Em Am
Onthou jy die saam besluit
F C
Liefde had geen perke
Em Am
Saam veg teen die steiltes uit
F G
Hier staan ons nou sterker en sterker oe
CHORUS 1:
F G C
Elvis my Elvis my Heartbreak Hotel
F G C
Toe jy nog vir my met 'n tiekie kon bel
F G C
Kom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn
F G C
En gee ons oor aan die nostalgie