[Inleinding]
A E7 A D
A E7 A D
A
[Vers 1]
A D A
My oom se motor is 'n ou masjien
E7 A E7
Hy maak dit vol met diese-liene
A A7 Bm
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
A E7 A
My oom is oud en ek is skaars dertien
A D A
My oom drink koffie en my tannie tee
E7 A E7
Ek vra oor die reën en hy sê "Ja nee"
A Bm
Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe
A E7 A
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
[Koor]
A D A
O, stuur ons net so 'n bietjie reën
E7 A
My oom het 'n tenk vol dieseliene
A D
En seën my pa en seën my ma
A E7 A
En my oom op sy plaas in Afrika
[Vers 2]
A D A
Maar my oom het gesukkel op 'n plaas
E7 A E7
Want die son was te warm en die reën te skaars
A A7 Bm
En die man van die bank het net sy kop geskud
A E7 A
Want my oom ja my oom was te diep in die skuld
A D A
My oom se motor is 'n ou mas-jien
E7 A E7
Hy maak dit vol met diese-liene
A Bb
En hy ry na die lande in die oggend dou
A E7 A
Die lande vaal en sy oë grou
[Koor]
A D A
O, stuur ons net so 'n bietjie reën
E7 A
My oom het 'n tenk vol dieseliene
A D
En seën my pa en seën my ma
A E7 A
En my oom op sy plaas in Afrika
[Vers 3]
A D A
As jy in die oggend in die lande stap
E7 A E7
Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak, kla-ak
A A7 Bm
Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe
A E7 A
In sy brief stuur hy gro-ete aan Mannetjies Roux
[Uitspeel]
A D A
O, stuur ons net so 'n bietjie reën
E7 A
My oom het 'n tenk vol dieseliene
A D
En seën my pa en seën my ma
A E7 A
En my oom op sy plaas in Afrika