If you want easier chords, transpose this tab to +8 or -4 and put the capo on the 4th fret
Original Key: E
[Verse 1]
E A E
Eensaamheid, die lewe se grootste leuen
G#m A
Het by jou hart in gekruip en 'n leemte gelaat
E G#m B
wat jy daagliks met jou wêreld se dinge wil volmaak.
[Verse 2]
E A E
Breekbaarheid, getrek oor jou lewe se soom
G#m A
Jy't genoeg van die seer van jou geliefdes gedra
E G#m B
Nou is jou ore gesluit vir die stem wat jou wegdra.
[Pre-Chorus]
A E C#m G#m
Woorde kan jou breek, eindig of begin,
A E
Maar soos heuning op my lippe
C#m B
is die klank van jou naam.
[Chorus]
E C#m
Wie jy is is alreeds genoeg
G#m
Jou naam op my hande geskryf
A E B
En ek dans voor jou deur, oh oh oh
E C#m
As die winter jou vreugde steel
G#m
En die nagte jou drome verweer
A B
Wil my hart vir jou sê...
[Verse 3]
E A E
Kosbaarheid, jou hartklop se lied in my oor
G#m A
My gedagtes oor jou hou die maan op sy plek
E C#m B
Sodat hy jou in die aand met sy arms kan toe vou.
[Pre-Chorus]
A E C#m G#m
Woorde kan jou breek, eindig of begin,
A E
Maar soos heuning op my lippe
C#m B
is die klank van jou naam.
[Chorus]
E C#m
Wie jy is is alreeds genoeg
G#m
Jou naam op my hande geskryf
A E B
En ek dans voor jou deur, oh oh oh
E B C#m
As die winter jou vreugde steel
G#m
En die nagte jou drome verweer
A B
Wil my hart vir jou sê...
[Tag]
E
Oh oh oh oh oh
A
Oh oh oh oh oh oh
A
Wil my hart vir jou sê...
C#m A
Oh oh oh oh oh oh
E
Jy's meer as genoeg vir my...
E
Oh oh oh oh oh
A
Oh oh oh oh oh oh