G Csus2 C G
Elke mens het 'n storie, elke mens het seer
G Am D
Ek was al heel verlore, in die wind en donker weer
G Csus2 C G
My wildernis was groot, en my beur- sie leeg
C D G
Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo
G Csus2 C G
Ek sal jou nooit los nie, en ek sal jou nooit vergeet
Am D
Waarvandaan ek kom, en als wat ek nou weet
G Csus2 C G
In 'n wêreld vol bakleiery, het jou vrede my nou beet
C D G
Jy gee vir my 'n rede, rede om te glo
Chorus:
D C G
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
D C G
'n Dissipel by jou voete, deur jou skoonheid meegesleur.
Csus2 C G
Al loop ek op 'n stofpad, al kom daar donker weer
C D7 G
Volg ek jou want jy gee my rede om te glo
G Csus2 C G
Jou stem is vir my hemels, jou liefde wyd en breed
Am D
Die lig in al my donker, die een wat my vergeef
G Csus2 C G
Ek's lief vir jou met alles, ek's lief vir jou met niks
Am D G
Jy gee my 'n rede, rede om te glo
Em G Em G
O-o-o, O-o-o-o, O-o-o, O-o-o-o